Category Archives: Ramblings

Wat ‘n jaar

Posted in Ramblings | Leave a comment

Lekker gelag

Vanaand toe ons in die bed klim, ek en die kids, toe begin die gesprek weer oor waar is oupa Kappie. AndrĂ© se pa wat in Februarie oorlede is, en ‘n baie teer punt by my oudste, want dit was … Continue reading

Posted in Ramblings | Leave a comment

RIP

Ek het jou in my standerd 9 jaar ontmoet, ek naief en onskuldig, jy so paar jaar ouer, met dieselfde van as ek, ons pa’s wat die foon dieselfde antwoord, met presies dieselfde stemtoon, bly ‘n paar neighbourhoods van mekaar … Continue reading

Posted in Ramblings | 1 Comment