Totsiens madiba

Dit gaan meer as net hierdie vat om te verduidelik. Maar die dood van ons geliefde Madiba het iets in my ontwaak. Dis asof ek onder ‘n klip gelewe het vir jare. En nou wil ek uit. En in die proses voel dit asof ek mal raak. Maar uit wil ek uit.

This entry was posted in Ramblings. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>