Nie meer nie

Ek kan nie meer verantwoordelik voel vir ander mense se happiness nie. My ‘n lang pad gevat om tot by die besef te kom, maar somehow vanaand toe ek alweer “verkeerde reaksie” op iets gee, wat eintlik instink was, geen bybedoelings nie, toe tref dit my. Ek kan regtig net myself happy maak. En dis genoeg.

This entry was posted in Ramblings. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>