Monthly Archives: December 2013

Totsiens madiba

Dit gaan meer as net hierdie vat om te verduidelik. Maar die dood van ons geliefde Madiba het iets in my ontwaak. Dis asof ek onder ‘n klip gelewe het vir jare. En nou wil ek uit. En in die … Continue reading

Posted in Ramblings | Leave a comment

Nie meer nie

Ek kan nie meer verantwoordelik voel vir ander mense se happiness nie. My ‘n lang pad gevat om tot by die besef te kom, maar somehow vanaand toe ek alweer “verkeerde reaksie” op iets gee, wat eintlik instink was, geen … Continue reading

Posted in Ramblings | Leave a comment