Daily Archives: August 16, 2013

Ek eet PAPPA slakke

My seuns is obsessed met goggas en slakke en akkedisse vang. Eeeeeeeeuuuuuuuuuuwwww So nou die dag het oudste ‘n hele bak vol baba slakkies wat hy oral ronddra. Toe ek die volgende dag nog steeds die arme slakkies in die … Continue reading

Posted in Ramblings | Leave a comment