Daily Archives: December 5, 2011

RIP

Ek het jou in my standerd 9 jaar ontmoet, ek naief en onskuldig, jy so paar jaar ouer, met dieselfde van as ek, ons pa’s wat die foon dieselfde antwoord, met presies dieselfde stemtoon, bly ‘n paar neighbourhoods van mekaar … Continue reading

Posted in Ramblings | 1 Comment