ek mis my ma

Het skielik vandag oppad om Xander by die skool te gaan haal aan my ma gedink, en met ‘n skok besef ek kan nie meer haar gesig so mooi onthou nie. Dit maak my hartseer, ek wou vir ‘n oomblik in trane uitbars, knop in die keel gekry en als…maar helaas, myself weer reggeruk.

Ek mis jou, Ma, en hoop my kinders hoef my nie een dag te mis nie.

Xx

Posted from WordPress for BlackBerry.

This entry was posted in Ramblings. Bookmark the permalink.

3 Responses to ek mis my ma

  1. Groot drukkie vir jou!

  2. Louisa says:

    Ek kan nie my indink hoe dit moet voel nie…
    *drukkie*

  3. Fairy Girl says:

    *hugs* I really wish I’d met her, I often tell Baldy that. She’d be very proud of you as a mother and a business owner xxxxx

Leave a Reply to cat@juggling act Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>