Monthly Archives: November 2011

ek mis my ma

Het skielik vandag oppad om Xander by die skool te gaan haal aan my ma gedink, en met ‘n skok besef ek kan nie meer haar gesig so mooi onthou nie. Dit maak my hartseer, ek wou vir ‘n oomblik … Continue reading

Posted in Ramblings | 3 Comments