Daily Archives: October 24, 2011

oulike kind

Gisteraand, toe ek langs Xander lê dat hy kan slaap, toe vra hy hoekom ek elke aand langs hom lê? “Want mamma is lief vir jou!” Is my antwoord toe, nee, sê hy, nee man mamma, dis oor ek bang … Continue reading

Posted in Ramblings | 1 Comment