Monthly Archives: August 2011

brazil, die eerste dinsdag en nog wat.

Soooooooooooo…die hele trip was beplan om ‘n moerse troue waarvoor ek gebook was, en ek moes ‘n week voor die troue terug wees, maar dit veroorsaak toe dat Berrie en Livia nog moes werk die eerste week wat ek by … Continue reading

Posted in Ramblings | 1 Comment

dis weg!

Ek het begin met ‘n post oor brazil, en dis weg! Toe ek nou wil aanskryf, toe’s dit net weg! Dammit. Seker vergeet om te save, stupid stupid ek. In elk geval, ek sal nou maar seker moet oor begin. … Continue reading

Posted in Ramblings | 2 Comments